CD's

Welkom by my album versameling!

Julle kan hier iets meer te wete kom oor al 14 my albums asook my eerste geestelike album - SE╦NBEDE.

n Uitsonderlike feessamestelling van my musiek oor die afgelope 25 jaar word dv nog hierdie jaar deur EMI uitgereik

Besoek gereeld om te sien waarmee ek doenig is

Kliek op die klein foto's van die albums om meer inligting van die album te sien...