CD's - Eerste jare

Hierdie album is uitgereik nadat ek van Musiekmaatskappy verwissel het en bestaan uit 'n samevoeging van die musiek van NEEM MY SAAM en KEN JY MY.

Veral vanaf die middel tagtigs, toe my eerste twee albums nie meer beskikbaar was nie, was hierdie die aangewese manier om die leemte te vul.