Foto's

Bladsy: [ 1 | 2 | 34 | 5 | 6 ]


Ma Tillie, Lydia Winchester wat al jare der jare my promosie behartig, en ek tydens 'n geselligheid.

 
My goeie vriende Andrê en Merché. Andrê is my klankingenieur en hulle het in 2004 'n pragtige seun ryker geword.